Sosiale Skakels

Besoekers

We have 19 guests online

Teken In

Follow us on FacebookFollow us on Twitter


Friday, 20 May 2016 07:44

22 Mei 2016

Written by 
Rate this item
(0 votes)

HEIDELBERGSE KATEGISMUS:

 

Sondag:  41

 

 

TEKS:  Mat. 25: 14, 15, 21  & 30

14.  “ Verder gaan dit soos met ‘n man wat op reis wou gaan.  Hy het sy slawe bymekaargeroep en sy besittings aan hulle toevertrou.

15.  Vir een het hy vyf goue muntstukke gegee, vir ‘n ander twee, en vir ‘n derde een.  Hy het aan elkeen volgens sy bekwaamheid gegee en toe op reis gegaan. 

21.  Toe sê sy eienaar vir hom:  “Mooi so! Jy is ‘n goeie getroue slaaf.  Oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel.  Kom in en deel in my vreugde.”

30.  En gooi die nuttelose slaaf uit in die diepste duisternis daarbuite.  Daar sal hulle huil en op hulle tande kners.”

 

PRESIDENT KRUGER KINDERHUIS

Na al die admin afgehadel is en ons almal weer tot verhaal gekom het, wl ons as PresidentKrut Kinderuise DANKIE sê vir almal wat Hartklopfees 2016

bygewoon het asook bygedra het om die aand ‘n reuse sukses te maak.

Hierdie jaar is Hatklopfees 3 jaar oud en het ons geslaag om 92% van ‘pledges’ wat die aand gemaak is, te kon insamel.  

Ons beker loop oor en hoop om julle almal weer volgende jaar by Hartklopfees 2017 te sien!

Julle maak ons hande sterk om ‘n toekoms vir ons kinders te kan skep!

 

BEROEPE ONTVANG

·         Ds MJ Lourens (Thys) van Middelburg KP na Vaalpark.

 

BEROEPE AANVAAR

·         Ds C Jooste (Christiaan) van Wonderboompoort na Waterberg.

 

JEUGAAND TE BRITS GEMEENTE

Sondag 22 Mei om 18:00 is word daar ‘n Jeugaand gehou.  Br. Regardt Venter gaan dit waarneem. 

Tema: Waarom gebeur slegte dinge met goeie mense?  Deel 2.

 

Wit Olifant Verkoping by Gereformeerde Skool Dirk Postma:
Dirk Postma hou ons jaarlikse Wit Olifant Verkoping op 28 Mei by ons Laerskool parkeer area (oorkant die saal).

Dit is vir ons ʼnlekker fondsinsameling, waar ons allerhande interessante goedjies verkoop en ook heerlike worsbroodjies, koeldrank en koffie.

Kom geniet asb. die oggend saam met ons! Indien julle skenkings vir ons tafel het, kan dit by die kleuterskool afgelaai word (07:30-08:00 & 13:00-13:30), ons sal dit waardeur. Groete' Dirkieland

 

KLEUTERSKOOL-POS BESKIKBAARby Kaatvoet Klitsies skool op Gereformeerde
Skool Dirk Postma se terrein. Dis 'n klein groepie kinders vir  Douderdomme
2-4jaar. Die pos is onmiddelik beskikbaar en salaris onderhandelbaar.
Indien U balngstel, stuur asb. 'n cv na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of
skakel 083 629 9048.

Kollektes

Vandag onder diens  Barmhartigheidsdiens

Vandag by deure  

Emeritaatsfonds

Volgende Sondag by deure     

EkumenisiteitsfondsJeug London

 

Diensbeurte

                   Soutpansdrif           Beestekraal

Ouderling  Banie Grobler            Thinus Eloff

Diaken        Fanie Briel                 Jan Erasmus                                              

 

Gasvryheid      E 2                               A 6

Volg. Week:      E 3                               A 1

 

 Verjaarsdae hierdie week: 
 23 Mei 2005  TJAART BADENHORST      Sel: 0719475855     B 2
 23 Mei 1969   LYNETTE MARX                 Sel: 0845156813     A 5
 24 Mei 1938 MARTHINUS D PLESSIS      Sel: 0824170975 D 8
 24 Mei 1962   HENNIE GROBLER             Sel: 0824918201     D 5
 25 Mei 1948   HESTER DU PLESSIS         Sel: 0762740225    D 7
 26 Mei 1987   TARIEN GERTENBACH      Sel: 0735988164    E 8
 26 Mei 1944 MARTHIE KOEKEMOER       Sel: 0832300681 D 6
 26 Mei 2006  CHANIQUE MIENIE                                            D 4
 26 Mei 1999   JUANE RHEEDERS            Sel: 0829225266   E 1
 27 Mei 1992    DIRCO DE KOCK              Sel: 0828559207   E 3
 27 Mei 1997    ANDRÈ KOTZE                 Sel: 0826040060   D 7
 
acebook:                https://www.facebook.com/gkkrokodilrivier

Twitter:  GK Krokodilrivier @ GK_Krokodil

 

TER APPROBASIE

As Diakens:

Ria van der Merwe,

Liam Byleveld en

Piet du Plessis

 

SERTIFIKAAT SEREMONIES

In die volgende twee maande gaan CBI verskeie Sertifikaat Seremonies aanbied vir ons studente uit verskeie tronke.

Met so ‘ngeleentheid word daar ʼnkort oordenking voorgehou, die sertifikate word oorgehandig en personeel van die Departement van Korrektiewe Dienste enl as CBI kry ʼnkansie om iets te sê.

Daarna geniet ons sap met óf worsbroodjies óf skyfies.

As een van ons broeders graag Arie wil vergesel met een van hierdie geleenthede, stel asb. ons kantoor in kennis (0610319498).

Die voorlopige datums is: 26 Mei by Losperfontein (Brits), 7 Junie by Atteridgeville (Pta. Sentraal), 10 Junie by Baviaanspoort, en 15 Junie by Zonderwater Medium B (Cullinan).

Daar word beplan om ʼnseremonie vir die vrouens aan te bied in Junie as een van die dames vir Marlien wil vergesel.

 

 

 
 

 

Read 1546 times
Kerk Kantoor

Email This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
More in this category: « 15 Mei 2016 5 Junie 2016 »
Login to post comments