Sosiale Skakels

Besoekers

We have 91 guests online

Teken In

Follow us on FacebookFollow us on Twitter


Friday, 19 August 2016 09:14

21 Augustus 2016

Written by 
Rate this item
(0 votes)

TEKS: 

 

GEN. 3: 9

 

Maar die Here God het na die mens geroep en vir hom gevra: “Waar is jy?”

 

GEN. 4: 9

 

Toe vra die Here vir Kain:  “Waar is jou broer Abel? en Kain antwoord: “Ek weet nie.  Moet ek dan my broer oppas?”

 

JEUGWERKSWINKEL

Graag nooi die Deputate Jeugsorg van die GKSA u hiermee uit na die volgende werkswinkel:

Gesinsbediening: Sonder ouers kan dit nie!

Datum & tyd:                           Saterdag 17 September 09:00 – 15:00

Venue:                     GK Centurion (Basdenlaan 226, Lyttleton)

Ons spreker vir die dag is Prof Malan Nel, buitengewone professor in Praktiese Teologie aan die Universiteit van Pretoria.

Hy spesialiseer al vir dekades in jeugbediening, spesifiek met die klem op jeugbediening en gesinsbediening as deel van gemeentebediening.

Ouers, kategete, jeugleiers, predikante en enige iemand wat met die jeug werk, sal by die dag baat vind.

Ons sal DV die volgende program volg:


 

JEUGWERKSWINKEL

Graag nooi die Deputate Jeugsorg van die GKSA u hiermee uit na die volgende werkswinkel:

Gesinsbediening: Sonder ouers kan dit nie!

Datum & tyd:                           Saterdag 17 September 09:00 – 15:00

Venue:                     GK Centurion (Basdenlaan 226, Lyttleton)

Ons spreker vir die dag is Prof Malan Nel, buitengewone professor in Praktiese Teologie aan die Universiteit van Pretoria. Hy spesialiseer al vir dekades in jeugbediening, spesifiek met die klem op jeugbediening en gesinsbediening as deel van gemeentebediening.

Ouers, kategete, jeugleiers, predikante en enige iemand wat met die jeug werk, sal by die dag baat vind.

Ons sal DV die volgende program volg:

 

08:00          Registrasie

08:45          Opening & verwelkoming

09:00          Sessie #1: Ouers as primêre verhoudingsbemiddelaars

10:30           Tee/koffie

11:00            Sessie #2: Weet ons hoe kinders is? Kennis van die ontvangers

12:30           Middagete

13:30           Sessie #3: Wat is geloofsdeling? Hoe moet ons dit doen?

15:00           Afsluiting

 

 

Die koste vir die dag beloop R100pp (dit sluit verversings en ’n ligte middagete in). Ons versoek elkeen wat die dag wil bywoon om asb. die 17de September met kontant te betaal, maar om voor 10 September die volgende inskrywingsvorm te voltooi en aan Anneke van der Walt te stuur ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ):

 

Naam

 

Telefoonnommer

 

E-posadres

 

Woon by as ouer/predikant/ kategeet/jeugleier/ander

 

 

Ons sien uit om u die dag te ontvang!

Die koste vir die dag beloop R100pp (dit sluit verversings en ’n ligte middagete in). Ons versoek elkeen wat die dag wil bywoon om asb. die 17de September met kontant te betaal,

maar om voor 10 September die volgende inskrywingsvorm te voltooi en aan Anneke van der Walt te stuur ( This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it ):

 

Kollektes

Vandag onder diens  Barmhartigheidsdiens

Vandag by deure  

Emeritaatsfonds

Volgende Sondag by deure     

Debutate Jeugsorg

 

Diensbeurte

                   Soutpansdrif           Beestekraal

Ouderling  Gert Postma              Andre de Wet

Diaken        Martin Greyling          Jannie du Plessis

 

Gasvryheid                                         A 5

Volg. Week:           D 2                         A 6

 

Verjaarsdae hierdie week:

 

VISITASIE 31 AUGUSTUS

Visitasie 31 Augustus om 19:00 deur Di Neville Boy en Nelius van Rooy. Lidmate is welkom om met visitatore te kontak indien nodig.  

Al die ouderlinge en al die diakens moet asb by die visitasievergadering teenwoordig wees.  

 

 BEHOEFTIGES

Daar is ‘n dringende versoek vir ‘n kragopwekker (enige grootte of toestand).  Kontak Marthie Pretorius by 0834250932.

Behoeftiges se ete te Thaba Morula 3 September om 10:30.  Laat weet Marthie Pretorius by 0834250932 indien jy wil kom.

 

ONDERLINGE MEELEWING

1.              Oom Dries du Plessis se voet is afgesit.  Ons wens hom en tannie Margy sterkte toe en hoop dat hy gou sal genees.

2.             Cindy en Lourens se seuntjie was die week in die hospitaal met ‘n virus.  Ons hoop dit gaan sommer gou beter met hom.

3.             Piet Putter is in Wilgerhospitaal met onreëlmatige hartkloppings.  Ons bid hom sterkte toe.

 

 

 

 

Read 1412 times
Kerk Kantoor

Email This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Login to post comments