TEMA: GOD GEE DIE PLANTER, DIE NATMAKER EN DIE GROEI, TOG BLY SOMMIGE KLEIN?
Verskeie belangrike dinge gebeur hier aan die begin van die nuwe jaar en dekade in ons gemeente. Katkisasie begin, kerkraad en diakens word voorgestel, vergaderings skop af ens.
Die meeste van ons het ook amptelik met ons daaglikse bedrywighede begin. Skool, na-skoolse opleiding, prakties, werk, besigheid, boer ens.
Die pas is geweldig vinnig en die gevaar om fokus en balans te verloor is vir ons elkeen ‘n bedreiging.
Daarom moet ons, ons prioriteite sommer vroeg al belyn. Terwyl die daaglikse verantwoordelikhede wel belangrik is,
en aandag moet kry, is daar belangriker verantwoordelikhede vir die kind van God.
Ons moet ons prioriteite in lyn kry met God se doelwit in ons lewens.
Wat is God se doelwit vir sy kinders?
God wil ons elkeen laat groei om vrug te dra en daarom moet ons ag gee op sy werksaamhede sodat ons, ons prioriteite kan belyn.
Let daarop…..
- God gee dienaars om in sy saailand te werk. (5,6)
- Hy laat groei. (6,7)
- Tog bly sommige klein. (1,2)
Terwyl God alles doen het ons steeds ‘n verantwoordelikheid anders bly ons klein!
TEKS:
Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar dit is God wat laat groei het.
1 KOR. 3: 5, 6 & 1
VERGADERINGS HIERDIE MAAND
20 Januarie 2020 Toerustingbedieningsraad Verg 19:00 Pastorie
21 Januarie 2020 Admin Bedieningsraad Verg 18:00 Pastorie
22 Januarie 2020 Jeugbedieningsraad Verg 19:00 Pastorie
23 Januarie 2020 Omgeebedieningsraad Verg 19:00 Pastorie
27 Januarie 2020 Evangelisasie Bedieningsraad Verg 19:00 Pastorie
SUSTERS
22 Januarie 2020 Sustersbestuur Vergadering 16; 00 Pastorie
25 Januarie 2020 Sustersafskop funksie 9:00 Kerksaal
26 Januarie 2020 Algemene Sustersverg. 11:00 Kerk
KLEUTERBEDIENING
As daar iemand is wat wil deel wees van die kleuterbediening Sondagoggende, moet hul asseblief met Danolien Postma na die erediens skakel.
ONDERLINGE MEELEWING
- Br. Faan Pretorius gaan DV 2 April vir ‘n operasie om kanker te verwyder by Steve Biko hospitaal.
- Baie geluk aan Peet en Kotie Rheeders wat gedurende die week weer oupa en ouma geword het van ‘n kleinseun. Baba van Gert en Esther Louise.
BEROEPE AANVAAR
- Proponent R Boersema (Reinhart) na GK Vryburg
- Ds HJ Briel (Hennie) van GK Petrusburg/Boshof na GK Kimberley
- Proponent MD Meijer (Dirk) na GK Bloemburg
BEROEPE BEDANK
- Proponent MD Meijer (Dirk) na GK Daspoort
- Ds OJ Struwig (Ockie) van GK Frankfort na GK Pretoria
VERJAARSDAE
19 Jan 1945 FERDIE KRUGER Sel: 0832687154 Wyk: A 6
19 Jan 2007 JEAN VAN DER WALT Sel: 0824121562 Wyk: E 3
22 Jan 1990 PHILIP VAN DER WALT Sel: 0837395973 Wyk: E 8
23 Jan 1961 ELSA LOURENS Sel: 0827753021 Wyk: D 2
24 Jan 1965 RINA GERTENBACH Sel: 0823740695 Wyk: E
24 Jan 2016 CHARIZE KRUGER Wyk: E 8
24 Jan 1962 LENIE POTGIETER Sel: 0827829468 Wyk: D 4
25 Jan 1958 WILLIE PRETORIUS Sel: 0747234231 Wyk: B 5
25 Jan 1957 DALEEN RAS Sel: 0823190229 Wyk: B 6
Kollektes
Vandag onder diens Barmhartigheidsdiens
Vandag by deure Emeritaatsfonds
Volgende week Studentekas
FB
https://www.facebook.com_/gkkrokodilrivier
GKKrokodilrivier@GK_Krokodil
DIENSBEURTE (hierdie week)
Soutpansdrif Beestekraal
Ouderling Japie Rheeders Gerhard de Wet
Diaken Peet Oosthuizen Annemarie Eloff
DIENSBEURTE (volgende week)
Ouderling André Rossouw André de Wet
Derick Rheeders Braam de Wet
SKINK
Vandag: D 1 & D 2 A 5
Volg. Week: D 3& D 4 A 6