Mosterdsaad (150)
TEMA: SKULDBELYDENIS BRING NUWE PERSPEKTIEF
Is ons nie deesdae te sag met onsself nie?
Ek bedoel: Ons is so tevrede met ons eie manier van dink en optree. Ons kritiseer graag ander mense oor die manier wat hulle optree, maar wat van ons? Is dit dalk tyd dat ons weer ‘n slag ernstig na onsself kyk nie?
‘n Mens kan net jouself mos net behoorlik bekyk as jy voor ‘n spieël gaan staan. Die spieël waarin ons na ons eie optrede en selfs ons persoonlike denkwyses kan kyk, is die Woord.
Maar nou is die vraag: Gebruik ons nog die Woord om deeglik na onsself te kyk? En is die Woord nog werklik vir ons die lig op ons pad?
TEKS:
Toe het ek my sonde bely, my oortreding nie weggesteek nie. Ek het gesê: “Voor die Here bely ek my opstandigheid;” en U het my skuld vergewe.
PSALM 32: 5
SKRIFLESING:
PSALM 32
SING:
Sb. 1-2: 1 & 3 (Koor)
Ps. 146: 1, 2 & 3
Sb. 14-2
Lied 510: 1, 2, 3 & 4
Ps. 16 (Koor)
VERJAARSDAE BO 70 VANAF 27 MAART TOT 30 SEPTEMBER
Margy du Plessis Hannetjie van der Walt
Ina Potgieter Lettie du Plessis
Peet de Wet Petro Pretorius
Ben Ras Ernst Sprong
Theunis Riekert Mollie Sprong
Sussa de Wet Kitty van der Walt
Jan de Wet Marthinus du Plessis
Seun Potgieter Hester du Plessis
Hannes Venter Giel Pretorius
Carl Lensley Peet Rheeders
Nic Strydom Gert Van Der Walt
Bessie de Wet Tjaart Strydom
Sarie Britz Christo du Plessis
Eddie du Preez Arina de Jager
Marthinus Bruwer
Sinta du Plessis
Willie Pistorius
Lettie Jooste
Elmarie Pistorius
Sarie Pretorius
Tina Pretorius
Nen Kruger
Kotie Rheeders
Miemie Erasmus
PROGRAM VIR VOLGENDE WEKE
4 Oktober 2020 Omgee bedieningsraad Verg. Moederskamer 11:00
5 Oktober 2020 Toerusting bedieningsraad Verg. Pastorie 19:00
7 Oktober 2020 Jeugbedieningsraad Verg. Pastorie 19:00
7 Oktober 2020 Sustersbestuur Vergadering Pastorie 15:00
8 Oktober 2020 Admin bedieningsraad Verg. Pastorie 18:00
11 Oktober 2020 Susters Alg. Vergadering Kerk 11:00
12 Oktober 2020 Evangelisasie bedieningsraad Verg. Pastorie 19:00
FOKUSTYD
Die fokustyd begin vanaf 12 Oktober tot 1 November. Opskrif “GAAN” Bl. 201, van die Boek “12 Sleutels tot Geestelike groei.”
Stel die Kerkkantoor in kennis indien u wil inskakel by ‘n kleingroep tydens die fokustyd.
SUSTERS
Voorlopige program vir die 4de kwartaal. Vir fondsinsameling: Vetkoek en maalvleis. Gemeente bestel vooraf en haal dit af 30 Oktober.
Nagmaalete – sal later meer ingligting gee.
Sustersafsluiting – Voorlopige datum, 14 November, moontlik ‘n uitstappie na ‘n Kersmark toe en later saam eet.
Race-to-the-Sun – Baie dankie aan almal wat betrokke was met die fietswedren. Ons waardeer dit opreg.
ONDERLINGE MEELEWING
Siska van der Walt se operasie was ‘n sukses, sy is nog in Zuid-Afrikaanse Hospitaal.
Bessie de Wet het longontsteking.
Met leedwese maak ons bekend die skielike afsterwe van Zoetje Oosthuizen (Ds. Aucamp se gewese vrou)
Hannes Grobler wat in ‘n ongeluk was, sterk nog tuis aan.
VERJAARSDAE
4 Okt 1950 SOPHIA VAN WYK Sel: 0724454362 Wyk: D1
5 Okt 2019 JOHAN LEIBBRANDT Wyk: E8
5 Okt 1984 MINETTE POTGIETER Sel: 0794933805 Wyk: D2
5 Okt 1962 ANNELINE PRETORIUS Sel: 0845549887 Wyk: D2
5 Okt 1987 CINDY VORSTER Sel: 0825690978 Wyk: A7
9 Okt 1991 TILANA OWENS Sel: 0793672218 Wyk: B1
10 Okt 2010 MARIUS VAN DER WALT Wyk: E7
HUWELIKSHERDENKINGS
6 Okt 1973 NIC & HETTIE STRYDOM Sel: 0724906509 & 0766176692 47 Jaar
6 Okt 2007 PIET & SUSAN STRYDOM Sel: 0724463888 & 0829634626 13 Jaar
7 Okt 1972 MARTHINUS & ANNA-MARIE BRUWER Sel: 0615881269 & 0827725805 48 Jaar
8 Okt 2005 HENDRIK & NATASHA BRUWER Sel: 0817227310 & 0829260135 15 Jaar
10 Okt 2018 MARIETJIE & STEPHAN VOSTER Sel: 0649088200 KLEINFONTEIN 2 Jaar
Kollektes
Vandag onder diens Barmhartigheidsdiens
Vandag by deure Debutate Jeugsorg
Volgende week Studentekas
FB
https://www.facebook.com_/gkkrokodilrivier
GKKrokodilrivier@GK_Krokodil
DIENSBEURTE (hierdie week)
Soutpansdrif Beestekraal
Ouderling Japie Rheeders Hannes Venter
Diaken Thinus Van Der Walt Braam de Wet
DIENSBEURTE (volgende week)
Ouderling Christo du Plessis Pieter du Preez
Diaken Hendrik Kruger Wikus de Wet