TEMA: VERWARD? KRY PERSPEKTIEF BY GOD
Meteens is alles deurmekaar. Skole en universiteite sluit. Funksies en sportbyeenkomste word afgestel.
Die Rand sowel as die effektebeurs tuimel oor 'n duiselingwekkende finasiële afgrond. Alles net in reaksie op 'n virus.
Wat hou die toekoms vir ons in?
Asaf het in sy tyd na sy eie situasie en die wêreld waarin hy homself bevind het, probeer verstaan, maar sê hy, dit was vir hom bitter moeilik.....
todat hy in die heiligdom van God ingegaan het.
Kom ons gaan vanoggend onder leiding van die Heilige Gees in God se heiligdom in .... dan kan ons ook leer om te verstaan.
SKRIFLESING:
Ps. 73: 1 – 28
SANG:
Ps. 95: 1 & 4
Ps. 147: 1 & 4
Sb. 2-1: 1, 2, 6 & 7
Ps. 121: 1 – 3
Sb. 14-2
TEKS:
Daarom het ek diep nagedink om dit te verstaan en was dit vir my bitter moei-lik totdat ek in die heiligdom van God ingegaan en besef het wat die uiteinde van goddeloses is.
Ps. 73: 16 & 17
VERJAARSDAE
24 Mrt 1964 MARTHIE KRUGER Sel: 0722754177 Wyk: A 3
24 Mrt 2007 MIA RHEEDERS Sel: 0829225459 Wyk: E 1
24 Mrt 2000 FRANCOIS SIEBERT Sel: 0847189405 Wyk: E 3
25 Mrt 1965 PEET VAN DER WALT Sel: 0827743976 Wyk: B 3
26 Mrt 1963 CARIEN KRUGER Sel: 0842200024 Wyk: E 3
27 Mrt 1982 WICUS DE WET Sel: 0824169494 Wyk: A 2
27 Mrt 1939 MARGY DU PLESSIS Sel: 0827859566 Wyk: A 5
28 Mrt 1962 RAINER SCHÜRGER Sel: 0824156695 Wyk: E 2
Kollektes
Vandag onder diens Barmhartigheidsdiens
Vandag by deure Debutate Jeug
Volgende week Ekumenisiteit London
FB
https://www.facebook.com_/gkkrokodilrivier
GKKrokodilrivier@GK_Krokodil
DIENSBEURTE (hierdie week)
Soutpansdrif Beestekraal
Ouderling Christo du Plessis Pieter du Preez
Diaken Hendrik Kruger Wicus de Wett
DIENSBEURTE (volgende week)
Ouderling Japie Rheeders Eddie du Preez
Elsa Lourens Ikabod Marx
SKINK
Vandag: B 1 & B 2 A 6
Volg. Week: B 3 & B 4 A 7